donderdag 26 april 2012

Goue Stemme in Suid-Afrika!

Legendes besoek Suid-Afrika : PUSSYCAT, BZN & GEORGE BAKER

Onthou weer die dae toe jy verlief geraak het op die mooiste melodiee van Pussycat. Herleef die tye van gesinsvakansies na Hartenbos met liedjies van BZN op die langpad. Koester die sorgvrye herinneringe van langarm op George Baker se treffers...



Dit is binnekort hier! Na jarelange afwesigheid, sal die oorspronklike sangers van hierdie drie legendariese musiekgroepe weer in SA optree om hul grootste treffers aan hul derduisende Suid Afrikaanse aanhangers uit te voer in die topproduksie GOUE STEMME.




1 opmerking:

  1. Wat een enorme populariteit van Jan & Anny in Zuid Afrika, daar mogen we erg trots op zijn. Bedankt voor de reportage. grt Erwin

    BeantwoordenVerwijderen